Monday, 21 December 2015
Van nou af ...
Van
nou af ...
Here
Jesus,
Vergewe
my dat ek so ingestel op myself
leef,
dat ek egoïsties en selfsugtig is
en
gedurig daarop hamer dat alles regverdig
behoort
te wees; dat ek glad nie daarvan hou
om
ander te dien nie. Gee vir my dieselfde
gesindheid
wat daar in *U* was. Van nou af
wil
ek *U* gehoorsaam, nederig wees soos *U*,
gewillig
wees om ander te dien en bereid
wees
om tweede te kom omdat ek
ander
mense belangriker as myself ag.
Ek
wil deur ‘n nuwe, positiewe bril
na
die wêreld kyk en van nou af
net
positiewe gedagtes dink sodat
my
hele lewe positief kan verander.
Maak
dit asseblief vir my moontlik, Here,
want
ek sal dit nie uit my eie kan regkry nie.
Amen
Nina
Smit : ‘n Lied van Vreugde
♡ Dierbre Jesus
Bediening / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
drie-enig, alleen die eer! ♡†♡
(Die
uitsendings van al my boodskappe, hang af van die stabiliteit van my internet
konneksie. Wanneer daar dus
onderbrekings daarin is, sal daar ongelukkig ook geen boodskappe uitgestuur kan
word nie.)
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Saturday, 19 December 2015
Protes
teen KERSFEES
Ek gaan my koes hou
hierdie Kersfees:
horende doof vir
"Stille nag"
in supermarkte,
siende blind vir wattesneeu
teen vensterrame.
die sluipende ou heer met sy
rooi mantel
en wit baard gaan ek vermy.
Ek gaan na ons nagtelike
somerhemel kyk
en my voorstel hoe het die
ster
bokant die stal gelyk.
Ek gaan my ore toestop
vir die geklingel van
sleeklokkies
om te kan luister hoe die
engele sing.
Ek wil my vasklem aan die
krip
omdat ek so kan vasgryp aan
die kruis:
koningshulde - wierook,
mirre, goud -
uiteindelike geselslae,
doringkroon, vloekhout.
(Uit: Die skaduwee van die son, deur Lina Spies)
Liewe Vader,
U is die Allerhoogste,
die Alwetende, die Alomteenwoordige God. U kyk na my in liefde en gee my
alles wat ek ooit kan nodig hê. Wat is daar wat ek vir U kan bring? Ek bring U
lof uit ‘n oorvol hart van dankbaarheid, aanbidding vanuit ‘n gebroke lewe en
diensbaarheid om U wil te doen. Laat die naam van JESUS, die Lam wat geslag is, vir altyd verheerlik
word in my hart en my hele wese.
Amen
Vredelust Gemeente
♡ Koningsdogters
vir Jesus / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
drie-enig, alleen die eer! ♡†♡
(Die
uitsendings van al my boodskappe, hang af van die stabiliteit van my internet
konneksie. Wanneer daar dus
onderbrekings daarin is, sal daar ongelukkig ook geen boodskappe uitgestuur kan
word nie.)
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Friday, 18 December 2015
Josef en Maria oppad na Bethlehem
Josef
en Maria oppad na Bethlehem
1EN
in daardie dae het daar ’n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die
hele wêreld ingeskryf moes word.
2Hierdie eerste
inskrywing het plaasgevind toe Ciréniusgoewerneur van Sírië was.
3En
almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad.
4En
Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die
stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag
van Dawid was,
5om
hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het,
wat swanger was.
Lukas 2:1-5 (1933/1954
Vertaling)
Wednesday, 16 December 2015
Time is Running Out
Time IS running out.
Matthew, 7:21"Not everyone who says to me,
Lord, Lord,' will enter the kingdom of heaven,
but only he who does the will of my Father who
is in heaven. 22Many will say to me on that day,
Lord, Lord, did we not prophesy in your name, &
in your name drive out demons & perform many
miracles?' 23Then I will tell them plainly, 'I
never knew you. Away from me, you evildoers!'
This is very unsettling, but they are true &
worthy of consideration, actions, & prayers.
'n Kers verloor niks ....
'n Kers verloor niks deur
'n ander kers
aan die brand te steek nie.
En as jy 'n ander een se kers doodblaas,
sal joune nie helderder skyn nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)






