🤸♀️💃🙌
Mooiste daggie kosbare Maats ... VADER het weer ons oë oopgemaak vir
nog 'n nuwe dag, nog 'n kans, nog 'n skoon bladsy om die storie van ons
lewe op te skryf. Maak jou dag vandag *só* mooi dat jou kleinkinders en
agterkleinkinders dit vir hulle maats wil voorlees en oorvertel. Jy kan
die armste en eenvoudigste mensie wees, wat woon in 'n gehuggie, maar as
jy vir JESUS daar by jou het is jy van die heelrykste in die hele
wêreld en skitter jy - want jy is 'n KONINGSKIND!!!! Wees *áltyd* bly en
prys Onse VADER se wónderlike, GRÓTE NAAM!!!!! 🙌💃🤸♀️
.
❣️Jesus Liefde ❣️
.
.
❣️Jesus Liefde ❣️
.