EK WAARDEER JOU AS VRIENDIN
HARTSGESKENKE deur Helen Steiner Rice…en aangepas vir elkeen!
DIS NIE DIE DINGE WAT ONS KOOP WAT ONS VERRYK EN VERBLY NIE
MAAR WEL DIE “GESKENKIES VAN DIE HART” DEUR GELD NIE TE VERKRY NIE.
‘N GLIMLAG BLY, ‘N WOORDJIE SAG, ‘N HOOFKNIK STIL EN TEER,
IS ALLES KLEIN GESKENKIES UIT DIE SKATKIS VAN ONS HEER.
DIS DINGE WAT ONS NIE KAN KOOP NIE, WANT DIS ONMOONTLIK OM
MET GELD OF GOUD – BEDAGSAAMHEID EN LIEFDE TE BEKOM!
DIS LEWENSSKATTE WAT ONS NOOIT MET GELD TE KOOP KAN KRY
EN RYKLIK IS DIE LOON VAN HUL WAT DIT SO MILD VERSPREI.
IN ‘N WERELD VOL VAN SORGE VOEL MENS DANKBAAR EN BLY
VIR VRIENDINNE WAT NOG HULLE TYD AAN LIEFDESDIENS TOEWY…
HULLE WAT NOG GLO DAT DEUR LIEFDE TE BETOON
HULLE VIR JESUS CHRISTUS EER WAT IN HULLE HARTE WOON.
MY VRIENDINNE…JULLE IS ALTYD GEREED OM MET WOORDE, DADE EN KRAG …
‘N HAND VAN LIEFDE UIT TE STEEK…NA IEMAND WAT DAARNA SMAG!
EK WAARDEER JULLE ELKEEN WAT DIE HEMELPAD SAAM MET MY LOOP …
MAG OOK JULLE DIESELFDE VAN MY ERVAAR…EN OOK ALTYD STEEDS BLY
HOOP!
OP ‘N BLYE, NUWE MORE…VOL GELEENTHEDE OM MEKAAR TE RESPEKTEER …
MEKAAR LIEF TE HE, TE BEMOEDIG EN OOK MEKAAR INSPIREER…
OM NUWE HOOGTES AAN TE DURF…LIEF TE HE…EN ELKE DAG PROBEER …
OM NOG MEER TE GROEI IN VRIENDSKAP…VERAL MET
No comments:
Post a Comment