Hy sal jou dra, liewe vrou, wanneer jou vlerke af is, sonner dat jou
voete klipperse raak. Sonder dat jy seerkry, sonder dat Hy ooit slaap.
Hy’s mos nou da om jou op te pas… Totdat jy self weer sterk genoeg is om te vlieg en ander afvlerkies te dra…
Anzel Bezuidenhout
https://anzelmans.wordpress.com
1 comment:
Vertroulik
Geseënd is jy Poppie,
Kontak my asseblief by viljee7@gmail.com
Ek wil graag met jou gesels -- ten geode -- oor jou besoeke aan Bemoediging en Gebedsversoeke by: http://gebedversoeke.blogspot.co.za/
Net goedheid en guns volg jou. -- Johann
Post a Comment