Dankie kosbare Hemelse Vader,
vir die groot genadegawe om
in vryheid tot U te kan bid.
Gaan asseblief met Christene
in vervolgde lande.
Beskerm en bewaar hulle
deur U engele laer.
Maak hulle en hul volgelinge
onsigbaar vir die Bose.
En gee, Vader, dat wonderwerke
sal gebeur deur U Vaderhand,
sodat mense van hierdie Bose Magte
ook almal hulle hart aan U sal gee en
hul tot U sal bekeer.
In Jesus Naam.
Amen
Jesus se Seunskind / Facebook
