Showing posts with label Engele van Kersfees. Show all posts
Showing posts with label Engele van Kersfees. Show all posts

Saturday, 26 December 2015

Engele van Kersfees








Engele van Kersfees

‘n groot leĆ«rskare,

sing weer die wonderlike lied

gesing in Bethlehem jare terug

toe die Kind gebore is.



Luister na hul lief met

die ore van die siel.

Sag en meevoerend,

soet en suiwer

“Glorie aan God”

- begin die lied.

En die slot –

“Vrede op aarde,

aan die mense ‘n

welbehae!“