Showing posts with label Watter verskoning het jy om nie die Woord van God te verkondig nie?. Show all posts
Showing posts with label Watter verskoning het jy om nie die Woord van God te verkondig nie?. Show all posts

Monday, 1 February 2016

Watter verskoning het jy om nie die Woord van God te verkondig nie?

Want as iemand aan Christus behoort, het hy 'n nuwe mens geword. Dan is sy ou lewe verby, en 'n nuwe lewe het vir hom begin! Dit is God wat hierdie verandering maak. Dit is Hy wat vir Jesus Christus gestuur het om vrede te maak tussen Hom en ons en nou stuur Hy ons om vir ander te vertel dat God met hulle vrede wil maak.

.
2 Korintiƫrs 5:17,18

Jongman Vuurwarm vir JESUS Bediening / Facebook