Wednesday, 18 November 2015

You still have today








The Daily Motivator message for
Wednesday, November 18, 2015


You still have today 
by by Ralph Marston
Imagine it is tomorrow, you are looking back on today, and ask yourself this. What do you regret not doing?
Whatever it is, you have just given yourself the chance to avoid that regret. Because you still have today, and you can act today to avoid tomorrow’s regrets.
Too often we fail to realize how valuable something is until it is gone forever. Take this opportunity to remind yourself how valuable today is, while you still have it.
Even though this day is not perfect, there is plenty you can do with it. Even though there are frustrations, problems and disappointments, there are also a whole lot of positive possibilities.
You still have today, and with it you have the ability to solve the problems, to transcend the disappointments and to experience new joys. You can learn, laugh, love and live fully.
Today, while you still have it, you can make a difference in the way your life unfolds. Avoid the regrets of tomorrow by plunging fully into life and into action today.
© 2015 Ralph S. Marston, Jr.

From The Daily Motivator website at http://greatday.com/motivate/151118.html



Independence







Independence


I AM AN INDEPENDENT SPIRIT WITH UNLIMITED POWER.

I may have been born into challenging circumstances or run into difficulty along the way. Spirit gives me the inner resources to rise above whatever I face. I am free to think positively, act courageously, and soar like an eagle.
I value the ability to make decisions about matters that affect me. I use my spiritual powers to think and act in ways that benefit all. I have the power to do and be whatever I choose. I create the life of my dreams.
Attuned to Spirit, I am fearless and self-assured. I am confident and strong. I am an independent spirit and I am free.
The Lord will guide you continually, and satisfy your needs in parched places, and make your bones strong; and you shall be like a watered garden, like a spring of water, whose waters never fail.–Isaiah 58:11


Daily Word

Gevoel kom derde







Hemelse Vader,


Ek is so skaam dat ek my al weer blind gestaar het

op my gevoelens van moedeloosheid en depressie.

Leer my asseblief dat gevoel by U derde kom, Here.

Help my om van nou af net op U te fokus,

om in krisistye opnuut bewus te word

van u grootheid en almag.

Versterk my geloof en kom verseker my net weer

dat U my nooit sal verlaat nie,

dat U my liefhet en vir my sal sorg,

dat U altyd daar is om te help wanneer dit moeilik gaan,

dat U my sal dra en red soos U nog altyd

in die verlede gedoen het.

Maak my asseblief gewillig om geduldig op U te wag

totdat U my op u eie tyd en op u eie manier sal help.

Dankie dat ek weet dat niks my ooit van U kan skei nie

en dat U my hartseer in vreugde kan verander.

Doen dit asseblief vandag vir my.


Amen




Nina Smit : Liefde maak alles anders


  Dierbre Jesus / Facebook
Aan God drie-enig, alleen die eer!



(Die uitsendings van al my boodskappe, hang af van die stabiliteit van my internet konneksie.  Wanneer daar dus onderbrekings daarin is, sal daar ongelukkig ook geen boodskappe uitgestuur kan word nie.)



Boodskappe beskikbaar per epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @ gmail.com

Tuesday, 17 November 2015

Vergewe








Vergewe


Wat is makliker?  Om te sê: “Jou sondes is jou vergewe,” of om te sê: “Staan op en loop”?  -  Luk. 5:23


As ek maar net nie daarin kan slaag om vir my malende gedagtes te sê, “Staan op en loop”, nie, omdat ek nie ‘n seer herinnering kan vergeet en ‘n ander of myself kan vergewe nie, het dit tyd geword om my tot my Heer te wend.  Net Hý kan my help om te doen wat ek nie uit my eie kan doen nie.  Net Hý kan my help om te vergewe.


God is krag, en in Sý krag binne-in my vergewe ek en gaan ek vry en bly voort op my pad van lig.


God is wysheid, en in Sý wysheid binne-in my, verstaan ek alles soveel beter, en dis soveel makliker om te vergewe.  My insig en begrip spoor andere ook aan om te vergewe en ‘n beter lewe na te streef.


God is liefde, en in Sý liefde ook in my, is ek liefdevol en vriendelik teenoor andere.  Hulle reageer daarop, en waar liefde en vriendskap aan die orde van die dag is, is daar vergifnis, en waar vergifnis is, kan álmal opstaan en loop.  Vry en bly, sonder énige lastige herinnering, staan ons op en ons loop!


Gebed:  Ek vergewe en ek staan op en loop!



Daelikse Woord




  Koningsdogters vir Jesus / Facebook
Aan God drie-enig, alleen die eer!



(Die uitsendings van al my boodskappe, hang af van die stabiliteit van my internet konneksie.  Wanneer daar dus onderbrekings daarin is, sal daar ongelukkig ook geen boodskappe uitgestuur kan word nie.)



Boodskappe beskikbaar per epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @ gmail.com





Divine Order








Divine Order
I AM IN THE FLOW OF DIVINE POWER.

The philosopher Ralph Waldo Emerson once wrote about placing oneself “in the middle of the stream of power and wisdom.” As I turn to God within, I see divine order at work in my life. Cooperating with the divine flow, I am strong and wise. I do not create this stream of power—I simply participate in it, with a thankful heart.
At the beginning of my day, I establish order by focusing on an empowering spiritual truth. When I speak to others, I am positive and helpful. As I discover ideas to create greater outward order in my life, I take action. Then, as Emerson predicted, I am “without effort impelled to truth … and a perfect contentment.” I am in the flow!

There is a river whose streams make glad the city of God, the holy habitation of the Most High.–Psalm 46:4

~ Daily Word ~

Monday, 16 November 2015

Lag en glimlag










Lag en glimlag help juis om die

spanninge van die lewe te ontlont

en om troeebel verhoudins te verhelder.

Die mens en die volk wat oor eie frustrasies,

tekortkomings en swakhede kan glimlag,

reageer nie net volwasse daarop nie,

maar berei ook die pad voor

vir oorwinning daarvoor.



Kenney O’Kennedy

God het mý lief! ღ









God het mý lief!



Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered.  -  Ps. 34:5 (OV)


Wanneer ek begin bekommerd raak oor iets, gaan ek my diépste heiligdom van krag binne.  Ek soek my dierbáárste Heer op, vind Hom daar – waar Hy rééds op my wag - en plaas die las wat só swaar op my skouers rus net so in Sý vaderhande.  Hý wat die liefde self is, neem oor.  Daar kom rús in my gemoed, en ek besef opnuut hóé groots Sy liefde vir my wérklik is!


God het mý lief!    Hy praat met my in ‘n taal wat my síél verstaan, en die héérlike wete dat Hý in beheer is van my lewe en alles om my, bring rústigheid en vréde in my denke.


God het mý lief!    Al kan ek dit nie in soveel aardse woorde hóór nie, kom Sy boodskap van liefde hélder en dúídelik na my toe – en ek hoor Sy wóndersoete stem met my hárt en my verstánd.  ‘n Héérlike wete wat my dae móói en my lewe vól en rýk maak.


God het mý lief!    Géén probleem is onóórkomelik nie.  Géén bedreiging is groot genoeg om my met vréés en kómmer te vul nie.  Ál wat saak maak – die énigste ding wat saak maak – is dat Gód mý lief het en my nóóit sal begewe of verlaat nie!


Gebed:  Hóé wóndersoet die wéte - Gód het mý lief!   




Daelikse Woord Aangepas



  Koningsdogters vir Jesus / Facebook
Aan God drie-enig, alleen die eer!



(Die uitsendings van al my boodskappe, hang af van die stabiliteit van my internet konneksie.  Wanneer daar dus onderbrekings daarin is, sal daar ongelukkig ook geen boodskappe uitgestuur kan word nie.)





Boodskappe beskikbaar per epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @ gmail.com