Showing posts with label As God vandag deur sy skepping sou wandel .... Show all posts
Showing posts with label As God vandag deur sy skepping sou wandel .... Show all posts

Friday, 2 October 2015

As God vandag deur sy skepping sou wandel ...









As God vandag deur sy skepping sou wandel,

sal die voƫltjies vir Hom sing;

die diere sal Hom elkeen

met hulle eiesoortige stemme verwelkom;

die berge sal weergalm van sy lof;

die fonteine en riviere sal

laggend in sy rigting vloei,

en die bome en gras sal vir Hom glimlag.

Die mense sal Hom dalk nie erken nie ...




~ Johannes Calvyn ~