As God vandag
deur sy skepping sou wandel,
sal die
voëltjies vir Hom sing;
die diere sal
Hom elkeen
met hulle
eiesoortige stemme verwelkom;
die berge sal
weergalm van sy lof;
die fonteine en
riviere sal
laggend in sy
rigting vloei,
en die bome en
gras sal vir Hom glimlag.
Die mense sal
Hom dalk nie erken nie ...
~ Johannes Calvyn ~
1 comment:
Indeed very cool photos.
Post a Comment