EK BID VIR JOU
U is met my.
- Ps 23:4 (OV)
Geliefde, ek bid vir jou vanuit my eie diepste heiligdom van krag, en ek sien
hoe ‘n stráál van lig vanaf my denke jou denke verlig. Jy neem die regte besluite, word gelei op die
regte weg – die weg van lig – en met die insig en begrip wat jy aan die dag lê,
is jy ‘n wénner in Jesus!
Ek bid vir jou, en ek sien hoe die liefde in mý hart soos ‘n helder
stroom ook jóú hart binnevloei. Liefde
wat beskérm, liefde wat vertróós en rús bring, dit bid ek jou toe, en ek sien
hoe jy kálm en rústig, *veilig toegevou* in Góds liefde, élke nuwe dag begin.
Ek bid vir jou, en ek sien hoe ‘n krágstroom van gebed jou héle wese
verlig, en jy staan stérk en vól moed, wát die uitdaging voor jou óókal mag
wees.
Geliefde, om te bid vir Góds lig, sý liefde en sý krag vir
jou, gee ek vir jou die gróótste geskenk wat ek óóit vir jou kan gee. Mag Hý wat die liefde *sélf* is ook jóú hart oopmaak, totdat jy spóntaan saam met die
psalmdigter kan uitroep – “U is waarlik met My! U stok en U staf die vertroos my!”
Gebed:
Geliefde, ek *bíd* vir jóú, en síén jou ‘n wénner!!!
~ Uit Daelikse
Woord Aangepas ~
✉ :
Koningsdogters vir Jesus Page @ Facebook ♡
♡†♡ Aan God die drie-enige, alleen die
eer! ♡†♡
Boodskappe
beskikbaar per epos – kontak my by:
poppieoosthuizen
@ gmail.com
3 comments:
Ver good sharing thanks :)
guzellik-adresim.blogspot.com.tr
Follow and Search please :)))
Looks like a good way to eat
______________________________________________
FIFA 16 Coins Kaufen
nice post......whatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp statuswhatsapp status
Post a Comment