Christelike Boodskappies
Poppie Oosthuizen
Sunday 31 March 2019
LOOF HOM MET DIE TROMME
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10216876834425785&id=1612398818&sfnsn=xmmo
Saturday 30 March 2019
DIE GROOT ONMISBARE
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10216869113912777&id=1612398818&sfnsn=xmmo
Tuesday 19 February 2019
Skoon Bladsy
🤸♀️💃🙌
Mooiste daggie kosbare Maats ... VADER het weer ons oë oopgemaak vir
nog 'n nuwe dag, nog 'n kans, nog 'n skoon bladsy om die storie van ons
lewe op te skryf. Maak jou dag vandag *só* mooi dat jou kleinkinders en
agterkleinkinders dit vir hulle maats wil voorlees en oorvertel. Jy kan
die armste en eenvoudigste mensie wees, wat woon in 'n gehuggie, maar as
jy vir JESUS daar by jou het is jy van die heelrykste in die hele
wêreld en skitter jy - want jy is 'n KONINGSKIND!!!! Wees *áltyd* bly en
prys Onse VADER se wónderlike, GRÓTE NAAM!!!!! 🙌💃🤸♀️
.
❣️Jesus Liefde ❣️
.
.
❣️Jesus Liefde ❣️
.
STAAN OP!
GELÓÓF †
Daelikse
Woord
Daar is net
... één GOD en
VADER van almal: HY wat oor almal is, deur almal werk en in
almal woon. - Ef. 4:4, 6
Ek gló en wéét
my Heer is met my op ál my weë en onder álle omstandighede.
Wát ek ookal
mag ervaar het in die verlede, Hy was dáár, en hoe duidelik sien ek dit nou
hier waar ek terugkyk na die uitdagings én die oorwinnings van die
verlede. Hy was daar om my te beskérm en
te léÃ, en met nuwe moed en durf te vul wáár en wánneer nodig. Deur dit álles heen het ek ontwikkel en
gegroei tot 'n méér volwasse, wyse mens.
Ek gló God
is met my, nét hier waar ek nóú is. Dit
is *nÃé* nodig dat Hy op die een of ander
tasbare manier vir my moet bewýs dat Hy hier by my is nie, dat Hy my toevou in Sy ewige liefde en lei in
Sy lig met elke tree van die weg wat ek moet gaan nie - want my *gelóóf* verséker
my daarvan!!
Sy Heilige
Gees gaan *vóór* my uit om my weg te beveilig, en met entoesiasme begroet ek élke
nuwe dag, omdat ek *wéét*, dat met so 'n wonderlike Leidsman, werk álles vir my
ten goede uit!
Gebed: Ek *GLÓ*
dat U mét my is, Heer, *élke* tree van die weg!
Dánkie JESUS. Amen.
Geplaas deur: Koningsdogters- en
Seuns vir JESUS / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
die drie-enige, alleen die eer! ♡†♡
Monday 18 February 2019
STAAN OP!
STAAN OP! †
Daelikse
Woord
Staan op,
vat jou draagbaar en gaan huis toe.
- Matt. 9:5
Die man was
siek - hy was lam, en Jesus het vir hom gesê hy moet opstaan en huistoe gaan,
en in Sy krag is dit presies wat daardie man gedoen het.
Wanneer ons
Heer praat, wanneer Hy ons aanraak is daar nÃks wat ons nÃé in Sy krag kan doen
nie. Géén las kan ons meer bind nie, géén
bedreiging kan ons meer bang maak nie, géén opoffering is te groot nie, as ons
in Sý krag opstaan en loop nie.
En as Hy ons
sou teëkom langs die pad, moeg en té moedeloos om één tree verder te gee, kom
Sy boodskap helder en duidelik tot ons, "Stáán op, kind van die lig, en
wandel in Mý lig. Veilig in My liefde
sal nÃks en nÃémand jou énige leed kan aandoen nie. Sterk in My krag is jy tot álles in staat en
géén uitdaging is só groot dat jy dit nÃé kan oorkom nie.
"Staan
op en loop, en onthou Ek is élke tree van die weg aan jou sy, hier waar jy
wandel in My lÃg, My lÃéfde en My krág op pad na jou Vader se Huis."
Gebed: In Ú krag, Heer, staan ek op en ek lóóp!
Geplaas deur: Koningsdogters- en
Seuns vir JESUS / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
die drie-enige, alleen die eer! ♡†♡
VANDAG
.
Via Wilene Wessels / WhatsApp
.
👣 As jy JESUS saamneem - sal jy ORAL veilig wees! 👣
.
❣️ Jesus Liefde❣️
.
Saturday 16 February 2019
KOMMUNIKEER MET GOD
KOMMUNIKEER MET
GOD †
Daelikse
Woord
Die Here jou
God is by jou ... Hy is stil-tevrede in
Sy liefde.
- Sef. 3:17
Wanneer ek
stil word in gebed, binne-in my diepste heiligdom van krag, kommunikeer ek met
God. Dit is in hierdie stil-tevrede tye
wanneer ek ópnuut bewus word van Sy liefde Ãn my en óm my.
Terwyl ek
praat, luister Hy, en as ek luister, lei Hy my.
Élke keer wanneer ek bid word ek opnúút gevul met lig, met liefde en
krag, en die vreugde, wysheid, geloof en vrede wat daarmee gepaard gaan. Ek besef hóé belangrik dit vir my is om
gereeld te bid, daarom sonder ek élke dag 'n tyd daarvoor af.
Ek bid in
stilte of ek bid hardop; ek sing my
gebede; ek bid met woorde of sonder
woorde; ek bid deur vir God briewe te
skryf, ek bid saam met mense of ek bid alleen.
My gebedstyd is nie in 'n vaste vorm gegiet nie. Ek kan énige tyd, op énige plek, vir 'n
oomblik of twee vinnig met my Heer kommunikeer in gebed.
Ek luister,
maar terwyl ek wag op Sy antwoord, besef ek dat daar báÃe maniere is waarop God
met my praat. Ek hou my oë en my ore wyd-óóp,
en volg die leiding wat Hy my bied deur Sy Heilige Gees in my.
Gebed: Dánkie Heer, vir U stil-tevrede liefde. Ek is lÃéf vir Ú Here!! Amen.
Geplaas deur: Koningsdogters- en
Seuns vir JESUS / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
die drie-enige, alleen die eer! ♡†♡
Subscribe to:
Posts (Atom)