Friday 11 December 2015

Dit probeer ek elke dag








Liefde, vreugde, vrede, geduld, goedhartigheid, goedheid,

getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing.

Dit probeer ek elke dag.

As ek dit regkry, dank ek God.

As ek misluk, soek ek sy genade.

En wanneer hierdie dag verby is

lê ek my kop op my kussing en rus.






No comments: