Friday 18 December 2015

Josef en Maria oppad na Bethlehem









Josef en Maria oppad na Bethlehem


1EN in daardie dae het daar ’n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word.
2Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Ciréniusgoewerneur van Sírië was.
3En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad.
4En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was,
5om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.




Lukas 2:1-5 (1933/1954 Vertaling)





1 comment:

Bos KI said...

Find your best SMS to send your friends and family from our vast collection of SMS, Jokes, Quotes and many more. Best SMS collection ever.

SMS
Nice
Text Messages
Love SMS
Birthday SMS
Funny SMS