Friday 11 December 2015

Gee tog krag vir die hande wat slap hang








Gee 

tog krag vir die

hande wat slap hang en

maak sterk die rubberknieë.

Sê vir dié wat moedeloos is:

Wees sterk, moenie bang wees nie,

julle God is hier.




Jes. 35:3-4

Die Lewende Bybel




E-kaart : Kanker Kringetjie / Facebook
Poppie Oosthuizen





No comments: