Monday 21 December 2015

Vrede en Troos









Vrede en Troos



Deur die

diepte van smart

kom liefde

wat  verstaan,

en vrede, troos en waarheid

stuur GOD ook vir ons aan.








No comments: