Friday 11 December 2015

Maria en Elisabet deel in mekaar se blydskap








Maria en Elisabet deel in mekaar se blydskap

39’n Paar dae later het Maria haastig na die heuwelland van Judea vertrek, na die dorp waar Sagaria gewoon het. 40Sy is die huis in en het vir Elisabet gegroet. 41Met die geluid van Maria se groet, het die kindjie in Elisabet se skoot beweeg en Elisabet is met die Heilige Gees vervul.
42Sy het met ’n harde stem teenoor Maria uitgeroep: “Jy is bo alle ander vroue deur God geseën, en jou kind is geseënd.43Wat ’n eer is dit dat die ma van my Here my besoek!44Toe jy ingekom en my gegroet het, het my kindjie van vreugde beweeg die oomblik toe ek jou stem hoor! 45Jy is geseënd omdat jy vertrou het dat die Here sal doen wat Hy gesê het.”   -  Lukas 1:39-45 (Nuwe Lewende Vertaling)






No comments: