Tuesday 1 January 2013





Liefste Jesus




Vandag Here gee ek hierdie vrou en vriendin in U Hande oor 

Ek gee haar dag aan U Here, bepaal U dit... 
Vorm haar en maak haar net soos U wil Heer,
 
U is die Pottebakker... en ons... ons is U klei..
 
Laat dit so wees Here, Ek vra dit in
 
Jesus se Mooiste Naam.
 
Amen.






No comments: