Tuesday 1 January 2013






Goeiemore Kosbare Vriende


My bede is dat hierdie nuwejaar vir julle die mooiste ooit sal wees!

Mag 2013 vir julle net inhou vrede, liefde en geluk, maar bo alles goeie gesondheid.

Mag ons Hemelvader julle omvou met sy oneindige liefde elke sekonde van hierdie nuwe jaar.

Baie, baie liefde!

Poppie ♥



No comments: