Friday 9 October 2015

Die Gebed van Geloof








Die Gebed van Geloof


God is my hulp in élke nood,
Hy gee my élke dag my brood;
Hy wandel met my déúr die dag,
en élke oomblik van die nag.


Ek is wýs en ek is tróú,
Gedúldig, ság en vól liefde nóú.
In élke opsig kán ek wen,
Solank ek Christus *ín* my ken.


Ek is gesónd, stérk en vrý,
*Níks* kan my van Sý liefde skei.
Ek ken géén vrees, Hý is my krág,
Hý wandel met my dág na dág!





Daelikse Woord :  Aangepas



Dierbre Jesus @ Facebook
Beskikbaar via eposse – kontak poppieoosthuizen @ gmail.com




No comments: