Saturday 3 October 2015

Die Verlede ...






Die verlede

het vele oomblikke

om te koester

Maar omhels vandag,

want dit is die begin van

nuwe môres en mooi herinnerings.



~ Koester ons Taal ~

No comments: