Daily Thought | |
Philippians 4:8 'Fix your thoughts on what is true, and honourable, and right, and pure, and lovely, and admirable.' • Our thoughts are an important part of our lives. • In fact, we become what we think. • We can choose what we fix our thoughts on, either positive or negative. • Let your thoughts be fixed on what is true, honourable, right, pure, lovely and admirable. Prayer: Lord, forgive me for the negativity, doubt and fear that often fills my thoughts. I choose today to fix my thoughts on those things that please You. Amen. Have an awesome weekend. Kind Regards Pastor Andrew & Vanessa Roebert ALIVE TO GOD |
Saturday, 30 January 2016
Beter Self
BETER SELF
Moenie oordeel en oor julle
sal nie geoordeel word nie. Moenie
veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek
word. -
Lukas 6:37
Ons kan almal die volgende
nastreef: “Ek oordeel nie ander
aangaande hulle skuld of hulle onskuld nie.
Ek wend my oë na binne, en kyk hoe ek staan in die oë van my Heer. Ek begin met my eie hervorming.”
✩ Ek
is nie daartoe in staat om die wêreld direk te verander nie maar ek kan ‘n
kettingreaksie begin. Ek begin met één
mooi gedagte wat vir mý vrolik en bly maak.
✩ Ek
begin met één glimlag, één woordjie van bemoediging, één opregte woord van
waardering en ek maak álmal rondom my ópgewek en blý.
✩ Ek sien
die Christus in hom of haar met wie ek *nié* op goeie voet is nie.
✩ Ek
steek ‘n hélpende hand uit na iemand wat ‘n wáre vriend nodig het.
✩ Ek
hou op om báng te wees om my výande lief te hê.
✩ Ek
beoefen vrede *binne-in* mýself.
✩ Ek *hou
op* om te óórdeel, om myself teë te sit en ek begin om Gód se *góédheid* órals
om my raak te sien.
Gebed: Ek veroordeel nie.
~
Uit Daelikse Woord ~
♡ Koningsdogters
vir Jesus Bediening / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
drie-enig, alleen die eer! ♡†♡
(Die
uitsendings van al my boodskappe, hang af van die stabiliteit van my internet
konneksie. Wanneer daar dus
onderbrekings daarin is, sal daar ongelukkig ook geen boodskappe uitgestuur kan
word nie.)
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Wednesday, 27 January 2016
Luister na jou gewete
Luister
na jou gewete
Lees Romeine 2:12-16
Nie dié wat die wet hoor,
word deur God vrygespreek nie, maar dié wat doen wat die wet sê, sal
vrygespreek word. Ook hulle gewetens
getuig daarvan wanneer hulle ... deur hulle gedagtes aangekla of vrygespreek
word (Rom 2:13, 15).
“God wil nie net ore hê wat
hoor nie, Hy wil mense hê wat *ge*hoor*saam*
is. Dit is die doen van sy wet wat tel,”
skryf prof A B du Toit in *Room van Romeine*.
Ons almal ken die tien
gebooie baie goed, tog oortree ons dié wet van God baie kere op een dag omdat
ons almal sondaars is. Ons verdien God
se straf, maar Hy kom ons tegemoet op ‘n besondere manier ...
Net soos die heidene van wie
Paulus hier praat, het ek en jy ook ‘n wet wat in ons harte geskrywe staan (v
15), naamlik ons gewete. Ons moet mooi
luister na hierdie wet en die verkeerde laat staan wanneer ons gewete vir ons
sê dat dit teen God se wet indruis.
Is jy bereid om dit te doen?
Hemelse Vader, dankie vir
die stem van my gewete in my hart wat vir my sê wanneer ek verkeerd doen. Help my om daarna te luister.
*** My gewete is God se wekker wat begin lui wanneer ek
voor versoekings te staan kom. ***
Nina
Smit :
Dagboek vir die vrou.
Koningsdogters vir Jesus Bediening / Facebook
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Tuesday, 26 January 2016
Vonkelversie 7
Vonkelversie
Ek wil graag vandag vir jou geskenkies gee !!!
‘n Jas om jou toe te vou teen satan se aanslae
Stewels om jou te beskerm teen dorings op jou pad
‘n Tas om al jou probleme in te pak, sodat jy dit alles na God kan neem
‘n Serpie vol Jesus Liefde om jou toe te draai teen die eina’s van die lewe en
‘n Kroon sodat jy kan onthou dat jy Jesus se kind is
Gebed
My gebed vanoggend vir jou is liefde wanneer jy alleen is, vreugde as jy teneergedruk is, vrede as jy ontsteld is, insig as sake ingewikkeld raak en Hoop as dinge hopeloos lyk. Jesus ek vra dat U die mens wat hier lees sal vashou elke tree wat hy of sy gee Amen
***Ek is nie bang vir môre nie omdat ek weet dat God alreeds daar vir my wag***
Baie dankie aan Hester Richardson, dat jy dit via epos met my gedeel het.
Jesus seën jou hiervoor!
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Gebed
Here,
Ek
loof U vir die belofte dat U vir my alles sal gee
wat
ek nodig het om naby U te leef.
Ek
wil U graag élke dag ‘n bietjie beter leer ken,
my
verhouding met U verinnig en die
riglyne
in u Woord na die letter gehoorsaam
sodat
ek uiteindelik deel sal kan kry
aan ú
Goddelike natuur en
méér
en méér soos Jesus sal word.
Dit
is my wens dat ek sal groei in die geloof
en
dat ú Naam deur my héle manier van lewe
geëer
en gróótgemaak sal word.
Ek
aanvaar dat *álles* wat ek nodig het van Ú sal kom;
ek
erken JESUS as die énigste pad na U toe.
Heilige
Gees, léér my hóé ek moet lewe
en wýs
my sonde aan my uit
sodat
ek dit kan belý en laat staan.
Van
nóú af wil ek in dankbare afhanklikheid
van U
leef sodat die vrug van ú Gees
dúídelik
in my lewe gesien sal kan word.
Amen
Dierbre
Jesus Bediening / Facebook
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Sunday, 24 January 2016
Laat Los Laat GOD
Laat
Los Laat GOD
Aan ons dan het God dit deur
die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste
geheimenisse van God. - 1 Kor. 2:10
Ek word stil, diep in my
diepste heligdom van Krag en daar plaas ek my na gees, siel en liggaam in die
hande van GOD wat sy intrek in my hart geneem het. Hy weet *présies* wat ek by hom kom soek, en
Hy weet ook presies *wát* ek nodig het.
Hy ken my kwellinge, my hartseer en my seer – my vertroue is *vólkome*
op Hóm, my Hémelvader.
Ek laat los en laat die
*Lig* van die Vader my pad verhelder.
Vas vertrouend op sý wysheid volg ek die pad wat Hy my aanwys, soos dit
voor my oopgaan, en ek sê dankie-dankie-dankie dierbaarste Heer – want ek weet
*álles* sal nou vir my *ten goede* uitwerk!
Ek laat los en laat die
liefde van die Seun my vrywaar van énige bedreiging, pyn en seer, en my omvou
met ‘n *skild van liefde* wat deur niks of niemand vernietig kan word nie.
Ek laat los en laat die krag
van die Heilige Gees óók *mý* krag wees, en ek staan op, *vrý en blý* en dank
Hom uit die diepte van my hart, want ek wéét – GOD het oorgeneem!
Gebed: Ek laat los en God neem oor. Dánkie dierbaarste Heer.
~
Uit Daelikse Woord ~
♡ Koningsdogters
vir Jesus / Facebook ♡
♡†♡ Aan God
drie-enig, alleen die eer! ♡†♡
Boodskappe beskikbaar per
epos – kontak my by:
poppieoosthuizen @
gmail.com
Thursday, 21 January 2016
Joy
Joy
TRUE AND LASTING JOY ARISES FROM THE CHRIST WITHIN ME.
Unity cofounder Charles Fillmore once wrote, “True and lasting joy arises from within.” I take his words to heart and realize the importance of my spiritual practice—my time in quiet meditation. In this inner sanctuary I am replenished, comforted, guided, and lifted up in Spirit to know joy.
Although I enjoy outer activities, people, and events, my true source of everlasting joy is my spiritual nature—the Christ in me. The unchanging source of joy in my life is Spirit.
I feel a sense of peace and bliss when I am consciously aware of this sacred presence. I am blessed to intimately know my source of joy, and I let it flow freely in my life. True and lasting joy arises from the Christ within me.
May the God of hope fill you with all joy and peace in believing, so that you may abound in hope by the power of the Holy Spirit.—Romans 15:13
http://www.dailyword.com/dailyword/joy-thursday-january-21-2016
Liewe Jesus
Here Jesus,
Ek het U nodig. Dankie dat U aan die kruis vir my sondes gesterf het. Ek maak nou die deur van my hart en lewe oop en nooi U in as my Redder en Here. Dankie dat U al my menige sondes vergewe en dat U die ewige lewe aan my skenk. Kom maak my die persoon wat U wil hê ek moet wees.
Amen
Dierbre Jesus Bediening / Facebook
My Liefste Kind
My liefste kind,
My kind die foute wat jy gemaak
het, bepaal nie wie jy is nie...
Wie jou gemaak het bepaal wie
jy is.. en dis EK – jou hemelse Vader
Die prys waarvoor iets gekoop word
bepaal die waarde van 'n item...
En die enigste prys waarmee Ek
jou kon koop was met My lewe..
Kom kyk vir 'n slag na jouself
deur My oë.
Ek ken jou potensiaal.
Ek weet waartoe jy instaat is.
Ek ken die wenner binne in jou.
Ek ken jou mooi hart.
Ek ken jou sagte
persoonlikheid.
Ek sien ‘n pragtige mens
wanneer Ek na jou kyk..
Dalk was daar dae wat jy gesê
het jy glo nie in My nie,
maar Ek sê vir jou: Ek glo in
jou!!
Ek wil jou seer wegvat, jou
glimlag weer terug sit op jou gesig.
Ek wil jou weer laat glo jy
kan.
Ek wil jou optel en styf teen
My bors vasdruk en vir jou wys
Ek beplan vir jou ‘n mooi
toekoms.
Bly altyd Glo...want dis Hemel
op Aarde saam met My.
Jou Hemelse Vader
Innerlike Vrede
Innerlike Vrede
Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon. - PS. 4:9 (OV)
Wie van ons is daar wat nie graag in vrede wil gaan lê en meteens aan die slaap raak nie? Soms lyk dit so onbereikbaar, en tog - daar is 'n antwoord. Die antwoord? "Ons Heer," sê die teks. Dis Hy wat ons in veiligheid laat woon - dis Sy liefde in ons hart wat ons laat ontspan en rus vind, en ons die rustige, vreedsame mense maak wat ons so graag wil wees.
Diep in ons diepste heiligdom van krag sal ons Hom vind, en in die stilte van ons gebede sal sy lig ons denke verlig - sy liefde sal ons hart binnevloei, en sy krag sal ons omskep in sterk dinamiese mense, wie se gemoedrus deur niks en niemand versteur kan word nie.
Alles om ons is op die oog af *so* deurmekaar. Ons lewens, ons land, ons wêreld, alles word bedreig, maar as ons vroeg in die oggend ons hand in die hand van ons Heer plaas, as ons laat in die aand met 'n stille dankgebed gaan slaap, veilig toegevou in sy liefde, sal ons "in vrede kan gaan lê en meteens aan die slaap raak.".
Gebed: Ek rus in die vrede van GOD in my en om my.
~ Daelikse Woord ~
Monday, 18 January 2016
All better
The Daily Motivator message for
Monday, January 18, 2016
Monday, January 18, 2016
All better
by Ralph Marston
If you try to make it all better all at once you’ll end up frustrated. But you can make it a little bit better, and then a little bit more, and then a little bit more.
If you are fifty pounds overweight you won’t be able to lose all that weight by next week. Yet you can lose a pound or two, and then more the next week, and so on until you’ve reached the goal.
Just because you can’t do it all at once is no reason to be dismayed. In fact it is a good reason to go ahead and do what you do can right now.
Time will dependably pass and you can use every moment of that time to make progress. The incremental progress you make will quickly add up.
An hour from now, you can be one step closer to your goal than you were before. Take that step now, and then be ready to take the next one.
Put time on your side by putting it to use, doing what you can, when you can. Start now, take control of your destiny, and keep going.
© 2016 Ralph S. Marston, Jr.
From The Daily Motivator website at http://greatday.com/motivate/160118.html
If you are fifty pounds overweight you won’t be able to lose all that weight by next week. Yet you can lose a pound or two, and then more the next week, and so on until you’ve reached the goal.
Just because you can’t do it all at once is no reason to be dismayed. In fact it is a good reason to go ahead and do what you do can right now.
Time will dependably pass and you can use every moment of that time to make progress. The incremental progress you make will quickly add up.
An hour from now, you can be one step closer to your goal than you were before. Take that step now, and then be ready to take the next one.
Put time on your side by putting it to use, doing what you can, when you can. Start now, take control of your destiny, and keep going.
© 2016 Ralph S. Marston, Jr.
From The Daily Motivator website at http://greatday.com/motivate/160118.html
free
Free
WE ARE FREE! PRAISE GOD, WE ARE FREE!
As children of God, we are inherently free. We claim our freedom by laying aside outworn or erroneous beliefs. When we release habits that are not in our best interests, our attention will naturally shift back to the truth: We are free.
Awareness of what is holding us back sets us free. Through self-observation and introspection, we connect with our deepest self. Spirit flows through us.
Release of the old opens the way for new growth and self-expression. Insights and ideas blossom within us, as do fresh perspectives and opportunities. Today, let us commit to living and expressing from our spiritual core, our true selves. Together we affirm: We are free! Praise God, we are free!
Do not … consider the things of old. I am about to do a new thing; now it springs forth.—Isaiah 43:18, 19
Kind van die Lig
Kind van
die lig,
Jy beskik oor die wysheid om alles in
jou lewe korrek te hanteer;
die vermoë om die regte besluite te neem;
die moed om die verlede agter te laat;
die genade om elke ervaring moedig en
blymoedig tegemoet
te gaan;
die geloof dat jy in die liefde van die
Vader altyd een is
met jou geliefdes;
die insig om die goeie in alles raak te sien –
die Christus in jou
medemens;
die wete, sonder enige twyfel –
“Sy ewige arms is
altyd onder jou.”
God seën jou in hierdie nuwe dag en week,
wonderlike kind van die lig!
~
Daelikse Woord ~
Koningsdogters
vir Jesus Bediening / Facebook
Sunday, 17 January 2016
Jy is kosbaar vir God
Jy is kosbaar vir God!
Miskien voel jy asof jy alleen is in die wêreld,
… asof niemand vir jou omgee nie,
… asof niemand jou verstaan nie …
Miskien voel jy eensaam of bedruk,
… asof die lewe en sy probleme eenvoudig net te veel geraak het en jy nie meer kans sien om so aan te gaan nie!
Weet dit, my vriend: God sien jou raak … God gee om vir jou … Hy wil hê dat dit met jou goed sal gaan.
Jy is kosbaar vir God!
Jesus nooi jou uit:
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Matt. 11:28
God het jou so lief dat Hy van sy kant af alles moontlik gedoen het om die verhouding tussen julle (wat iewers skeef geloop het) reg te stel:
God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Joh. 3:16
Jesus self het jou so lief dat Hy nie gehuiwer het om sy lewe vir jou te gee nie …
Dit is dus nie nodig dat jy jou swaarkry verder alleen moet dra nie.
God wil jou help.
Hy kan jou lewe nuut maak …
Wil jy Hom nie nou met jou lewe en toekoms vertrou nie?
Bid dan hierdie eenvoudige gebed en gee jou lewe aan God oor:
… asof niemand vir jou omgee nie,
… asof niemand jou verstaan nie …
Miskien voel jy eensaam of bedruk,
… asof die lewe en sy probleme eenvoudig net te veel geraak het en jy nie meer kans sien om so aan te gaan nie!
Weet dit, my vriend: God sien jou raak … God gee om vir jou … Hy wil hê dat dit met jou goed sal gaan.
Jy is kosbaar vir God!
Jesus nooi jou uit:
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Matt. 11:28
God het jou so lief dat Hy van sy kant af alles moontlik gedoen het om die verhouding tussen julle (wat iewers skeef geloop het) reg te stel:
God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Joh. 3:16
Jesus self het jou so lief dat Hy nie gehuiwer het om sy lewe vir jou te gee nie …
Dit is dus nie nodig dat jy jou swaarkry verder alleen moet dra nie.
God wil jou help.
Hy kan jou lewe nuut maak …
Wil jy Hom nie nou met jou lewe en toekoms vertrou nie?
Bid dan hierdie eenvoudige gebed en gee jou lewe aan God oor:
Here, ek bely dat ek ‘n sondaar is,
Vergewe my asb alles (noem dit op die naam!) wat verkeerd is in my lewe.
Ek gee nou die beheer van my lewe aan U oor en vra dat Jesus van nou af vir my sal lei op die pad wat U vir my bestem.
Baie dankie dat Jesus reeds die losprys vir my sonde en oortredinge betaal het, en dat U my daarom vryspreek.
Dankie dat ek nou u kind kan wees.
Amen
Jongman Vuurwarm vir JESUS / Facebook
Subscribe to:
Posts (Atom)