Wednesday 10 February 2016

Môre pragtige vrou van God








Môre pragtige vrou van God



'n Juweel kan nie gepoleer word

sonder wrywing nie,

so ook nie die mens

sonder beproewing nie!

Elke dag poleer God ons,

onthou jy is 'n

Diamant in God se oog!






Koester Ons Taal / Facebook

No comments: