Thursday 20 August 2015

Stilte Skoonheid Vrede





Virewig in ons hartjie

Here,

Skenk ons  U
STILTE  soos dou totdat
ons ophou om so te stry.
Verlig ons innerlike van die
spanning en druk, laat die
orde in ons lewe vertel van die
SKOONHEID van  U Vrede.
- Whittier

Lees Hab. 2:20

~ Dirkie Brits ~

No comments: